7 April 2022 het die eerste wedstryde van die jaar afgeskop! 

Ons is trots op al die spanne wat deelgeneem het asook elke span se mooi prestasie! 🏀 🏉 🏑♟ 

o.19 Rugby:
HS Montana – 12
De Villiers Graaf – 8 

o.19 Netbal:
HS Montana – 18
De Villiers Graaf – 16 

o.19 Seunshokkie:
HS Montana – 7
De Villiers Graaf – 0 

o.19 Dogtershokkie:
HS Montana – 10
De Villiers Graaf – 0

Skaak 1ste span:
HS Montana – 4.5 
De Villiers Graaf – 1.5