


SWEMGALA
Pierre Trotzky – Junior Victor Ludorum Jenay Venter – Junior Victrix Ludorum
André Venter – Senior Victor Ludorum Mia Viljoen – Senior Victrix Ludorum
Noord-Boland krieketspan
Ryan Tucker, graad 11 leerder, is vir die Noord-Boland 0.17span gekies
Boland Tweekamp
André Venter, ‘n graad 12 leerder, is in die Boland Tweekampspan opgeneem wat vanaf 30 – 31 Maart by die SA’s in Pretoria gaan deelneem..
OPEDAG – 14 MAART 2018
Datum: 14 Maart
Tyd: 16:30 Regstrasie
17:00 Begeleide Toere vir Leerders en Ouers
18:30 Inligtingsessie in Skoolsaal
Recent Comments