FIETSRY

Ons is baie trots op Robert Nieuwenhuizen. Op 14 jarige ouderdom neem hy in die o.16 ouderdomsgroep deel en eindig 11de in die Wes-Kaap XCO.

Baie geluk Robert!

DANSKOMPETISIE

Baie geluk aan Gerrit Hugo. Met sy deelname in ‘n danskompetisie het hy in elkeen van die volgende danse 1ste plek behaal: Int. Rumba, Tango en Swing. Ons is baie trots op jou Gerrit!

NOORD-BOLAND SPAN

Baie geluk aan elkeen van julle! 🏆

Agter (links na regs) Chriswyn Snyman, Gideon Kroon, Danica van Deventer, Charl van Deventer

Voor (links na regs) Taylea Fredericks, Mari le Roux, Anne-Vonne Mong, Kelly-Ann Greenslade, Mikayla Conradie