Francois Jacobs het die naweek aan die CAA Southern Region Youth and Junior Championship vir SA in Boksburg deelgeneem en ontvang goue medalje.

Francois het tydens die IAAF Wêreldspan-stapkampioenskappe in China die afgelope naweek, die o/20 nasionale record van 44.53 minute vir die 10km stap, verbeter het met 16 sekondes na 44.37 minute.