Pierre le Roux, ‘n graad 11 leerder, het aan die Junior Boland Onderwaterhokkie-proewe by Curro Durbancille deelgeneem.  Hy is tot die Junior 0.19 Bolandspan verkies.

Die span neem van 8-10 Maart aan die Junior Suid-Afrikaanse Onderwaterhokkie Kampioenskappte te Potchefstroom.