Megan Whiteman, ‘n grad 11 leerder, word in die Boland Rolbalspan (0.20B span) opgeneem.  Sy gaan Boland Rolbal in April verteenwoordig tydens die 2018 BSA Nationals.