Baie geluk aan al die spanne wat die naweek van 13 Maart aan die Bulfees in Porterville deelgeneem het. 👏🏼

o.19 Rugby:
HS Montana – 12
Oudtshoorn – 5

o.19 Netbal:
HS Montana – 10
Oudtshoorn – 25

o.19 Netbal:
HS Montana – 15
Strand – 18

o.14 Netbal:
HS Montana – 8
Oudtshoorn – 7

o.14 Netbal:
HS Montana – 9
Robertson – 7