Baie geluk aan Gerrit Hugo. Met sy deelname in ‘n danskompetisie het hy in elkeen van die volgende danse 1ste plek behaal: Int. Rumba, Tango en Swing. Ons is baie trots op jou Gerrit!