Berna van der Walt het die week van 1-4 Mei in Stampriet in NamibiĆ« deelgeneem aan die jukskei toernooi waar haar span ‘n tweede plek behaal het. Haar span het ook die toets gewen teen NamibiĆ«.