Mekayla Scholtz en Wyeth Roberts het die naweek van 20-21 Maart 2021 aan ‘n nasionale Jukskei oefenkamp in Limpopo¬† deel geneem.