WG vd Walt is gekies om die Wes-Kaap te gaan verteenwoordig by die Nasionale Finale rondte op Magaliesburg gedurende Oktober vakansie.  WG verwerf  ook sy Wes-Kaap Kleure vir WP Cross Country (XCO) MTB.