MINDERKATTE WORD MEERKATTE!

Gr 8-baadjieseremonie het op 8 Maart 2021 plaasgevind.

Ds Johan Nieuwenhuizen het die opening hanteer.

Mnr André Combrink sing vir gr 8 en 12 die seënbede.

Elke gr 8 het ‘n spekboom geplant voor hul boomplantseremonie.