Monique Blench het 26 April vir die eerste keer in 2022 by haar maats in die klas aangesluit. Monique het lewerkanker en het September 2021 ‘n baie groot operasie ondergaan. Baie welkom Monique, ons vertrou dat jy baie gelukkig by die Monties gaan wees.💛