Na die onlangse Skryf-en Dink kompetisie wat deur die WKOD geloods is, het HS Montana eers die Wynlanddistrik gewen en daarna die Wes-Kaap, deur die eerste drie posisies in te neem. Die wenners het elkeen n prys ontvang.
In die foto verskyn vlnr:  Mnr Chris Banda (Hoof vakadviseur Afrikaans)< Tamryn Jordaan (tweede plek algeheel), Bianca Coetzee (eerste plek algeheel), Joré van Wyk (derde plek algeheel), mnr Immanuel Europa (vakadviseur vir Afrikaans in die Wynland) en me Laetitia van Heerden (Akakdemiesehoof en vakonderwyser vir Afrikaans).