Genevieve Demas en Yusraa Meyson het elk ‘n bronsmedalje tydens die Noord-Boland skaakproewe verwerf.