Pierre le Roux, graad 11 leerder, het aan die Junior Boland Onderwaterhokkie-proewe by Curro Durbanville deelgeneem.  Daar is hy tot die Junior 0.19-Bolandspan verkies.
Die span neem van 8 tot 10 Maart aan die Junior Suid-Afrikaanse Onderwaterhokkie Kampioenskappe te Potchefstroom.