Ons is baie trots op ons Matrieks van 2020 wat uit 77 leerders bestaan. Ten spyte van uitdagende tye en Covid, het hulle puik presteer!
78% Universiteitsvrystelling
Carli Jacobs is die DUX-leerder met ‘n persentasie van 91.6% en 8 A-vakgemiddeldes.
Toppresteerders:
1. Carli Jacobs
2. Talisa van Wyk
3. Chevonne Ashley
4. Baredine Swanepoel
4. Niel Fourie
6. Jandrie Visagie
7. Johan Victor
8. Cate-Lynne Smith
9. Zarinay Orton
10. Jané Pasegrouw
Baie geluk met al die A-vakgemiddeldes en mag julle ‘n blink toekoms tegemoet gaan!
