VAKKEUSES GRAAD 10-12

VERPLIGTE LEERAREAS VIR GRAAD 8 EN 9:

Kies slegs EEN vak uit elke groep

VERPLIGTE VAKKE:

Afrikaans Huistaal
Lewensoriëntering

KEUSEVAKKE

 

GROEP 1
  • Engels Huistaal
  • Eerste Addisionele Taal
GROEP 2
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
GROEP 3
  • Fisiese Wetenskappe
  • Geskiedenis
  • Besigheidstudies
  • Kuns
  • Musiek
GROEP 4
  • Lewenswetenskappe
  • Rekenaartoepassings-tegnologie (RTT)
  • Inligtingstegnologie
  • Geografie
  • Kuns
  • Musiek
GROEP 5
  • Verbruikerstudie
  • IGO (Ingenieursgrafika & Ontwerp)
  • Rekeningkunde
  • Lewenswetenskappe
  • Kuns
  • Musiek

BELANGRIK:

Indien ‘n leerder Wiskunde/Rekeningkunde/Fisiese Wetenskappe of Inligtingstegnologie wil neem, MOET hy/sy Wiskunde neem en ten minste 50% in die gr. 9 eindeksamen behaal.

Kuns word na skool by die Hugo Naudé Kunssentrum aangebied.