Fietsry uitslae

Fietsry uitslae

Robert Nieuwenhuizen,  Ruben Hugo en Hayley Richards het Saterdag 10 April 2021 aan die PRG XCO deelgeneem.

Baie geluk Robert met ‘n baie mooi tweede plek uit 53 fietsryers in die Sub Junior Seuns afdeling.

Onderwaterhokkie

Onderwaterhokkie

Baie geluk aan Mari le Roux en Kayden Schroeder wat verkies is tot Boland se onderwater hokkiespanne. Hulle verteenwoordig die Boland vanaf 29 April tot 1 Mei, by die SA-toernooi.

Ons is trots op julle!