AALWYN UYS

Alwyn Uys het sy lewensverhaal kom deel op 22 April. Dit was ‘n ongelooflike inspirasie vir elkeen wat dit bygewoon het. Baie dankie vir die reรซlings Hugo Killian ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

 

MONIQUE BLENCH TERUG IN DIE KLAS

Monique Blench het 26 April vir die eerste keer in 2022 by haar maats in die klas aangesluit. Monique het lewerkanker en het September 2021 ‘n baie groot operasie ondergaan. Baie welkom Monique, ons vertrou dat jy baie gelukkig by die Monties gaan wees.๐Ÿ’›

 

GOUDINI – 7 MEI 2022

Baie geluk aan al die sportspanne wat die naweek van 7 Mei teen Hoรซrskool Goudini deelgeneem het, ons is trots op julle! ๐Ÿ€ ๐Ÿ‰

Netbal:
0.14A Wen 6-1
0.15A Wen 14-1
0.16A Wen 8-2
0.16B Verloor 3-4
0.17A Wen 5-4
0.19A Wen 31-10

Rugby:
0.15 Verloor 10-17
0.19A Verloor 7-12