ATLETIEK WENNERS

Die kleure-atletiek wenners van 2023 is BLOU! 🔵

Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het aan vanjaar se kleure-atletiek.👏

Amy van Lill

AMY VAN LILL BEHAAL 1STE PLEK

Amy van Lill het deelgeneem aan die Long shadows training show gedurende die vakansie.

Sy het eerste plek behaal in Equitation & Clear round show jumping en is ook verkies as die span Victrix ludorum.

Baie geluk Amy met jou puik prestasie, ons is baie trots op jou!

🐎

Amy van Lill