0.19 RUGBYSPAN PATRIOT SPORTFEES
Montana se o.19 rugbyspan het deelgeneem aan die Patriot sportfees.
Uitslae:
Dag 1 vs Excelsior 12-5 gewen
Dag 2 vs Fairbairn 17-10 verloor
Dag 3 vs Alexander road 14-26 verloor

Montana se o.19 rugbyspan het deelgeneem aan die Patriot sportfees.
Uitslae:
Dag 1 vs Excelsior 12-5 gewen
Dag 2 vs Fairbairn 17-10 verloor
Dag 3 vs Alexander road 14-26 verloor
Die o.19 Seuns hokkiespan het die afgelope vakansie deelgeneem aan Charlie Hofmeyr se hokkiekliniek.
HOKKIE UITSLAE:
Wen Vredenburg 3-0
Verloor Overberg 1-0
Gelykop teen Hopefield 1-1
Gelykop teen Charlies 0-0
Gelykop teen Montagu 0-0
Wen Langenhoven 2-1
Hierdie 7 spelers het die Kaapse Wynlandspan by die Wes-Kaap individuele skaakkampioenskappe van 1-2 April verteenwoordig.
Anneke Erasmus (heel links) en Lakeisha Johnson (3e van links) het veral puik presteer met 2e en 8e plekke algeheel in hul ouderdomsgroep.
Hoërskool Montana ondersteun vir Christiaan! 🫶🧡
Saterdag 22 April 2023 se sport uitslae teen Jakes Gerwel en Labori.
Rugby HS Montana vs Jakes Gerwel:
o.15 verloor 17-10
o.16 wen 27-0
o.19 verloor 40-24
Netbal HS Montana vs Jakes Gerwel:
o.14 A wen 11-6
o.15A verloor 12-14
o.19B wen 9-7
o.19A verloor 27-30
Seunshokkie vs Labori
o.19A wen 3-1
o.19B wen 1-0
Meisieshokkie vs Labori
o.19A 2-2
o.16A verloor 3-1
Recent Comments