Amy van Lill het deelgeneem aan die Long shadows training show gedurende die vakansie.

Sy het eerste plek behaal in Equitation & Clear round show jumping en is ook verkies as die span Victrix ludorum.

Baie geluk Amy met jou puik prestasie, ons is baie trots op jou!

🐎

Amy van Lill