2023-2024 JUNIORSTADSRAAD

Die 2023-2024 Juniorstadraad is op Vrydag, 5 Mei ingehuldig.

Name is as volg: Chrezey Bredenkamp, Grant Cupido, Catelinn Cupido en Zinique Buys.

Grant is verkies tot die executive vir die portefeulje Public Relations en Zinique Buys is verkies as Speaker.

Joy Johnson het uitgetree nadat sy haar 2 jaar termyn voltooi het.

Amy van Lill