OPEDAG

XCO MTB #2

28 Februarie 2024

Indien nie vooraf geregistreer, begin registrasie om 15:00. Die program begin amptelik 15:30.

Slegs gr.7-leerders en ouers/voog

Adres: Hoërskool Montana Kluestraat Worcester

Kontakbesonderhede:
(023) 347 0476 of [email protected]

 Registreer asseblief op die link hier onder.

https://forms.gle/Ggxw6yYLnpkkGsxQ8

ONDER 18 STREEKSTOERNOOI

Gianté Cochrane en Luke van der Merwe het die vakansie deelgeneem aan die o18 hokkie streekstoernooi in Oos-Londen.

Ons is baie trots op julle twee. Baie geluk 👏

XCO MTB #2

ASA VLAK 1

Baie geluk aan juffrou Bothma wat die afgelope vakansie haar afrigtingskwalifikasie in ASA vlak 1 behaal het. 👏

XCO MTB #2

INTERDISTRIKS TOERNOOI

Baie geluk aan juffrou Groenewald se span wat brons verwerf het by die interdistrikstoernooi.

Uitslae:

Maandag, 3 Julie:
vs Weskus wen 27 – 15
vs Sentraal Karoo wen 30 – 7

Dinsdag, 4 Julie:
vs Eden wen 17 – 15
vs Overberg wen 23 – 18
vs Cape Town Disas verloor 11 – 19

Woensdag, 5 Julie:
vs Cape Town Doves verloor 11 – 19

XCO MTB #2

TOP 10 AKADEMIE – KWARTAAL 3

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 8’s Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met ‘n gemiddeld van 90,7 is Anneke Erasmus Nr 1!

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 9’s Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met ‘n gemiddeld van 95,4 is Armand Lourens Nr 1!

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 10’s Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met ‘n gemiddeld van 91.86% is Dilané Vermeulen Nr 1!

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 11’s Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met ‘n gemiddeld van 90.57% is Millah Spamer Nr 1!

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 12’s Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met ‘n gemiddeld van 94,29% is Ulrich Lourens Nr 1!

Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill
Monties Top1 Akademie Gr11
Monties Top1 Akademie Gr11