XCO MTB #2

Robert Nieuwenhuizen en Natalie Brand het derde plekke verwerf by die XCO MTB #2 by Hermanus (20 Mei).

Robert Nieuwenhuizen was derde in Seuns o.16

Natalie Brand was derde in dogters o.15

Baie geluk aan die twee leerders!

XCO MTB #2

Darling Brew DBX

Baie geluk aan Adriaan Brand wat 27 Mei 2023 deelgeneem het aan die Darling Brew DBX (40km). Hy het 5de gekom in die ouderdomsgroep 15-19.

Ons is baie trots op jou Adriaan! ๐Ÿšด

Darling Brew DBX

BOLAND IPT SPAN

Baie geluk aan Moeneerah Moses wat opgeneem is in die Boland IPT-hokkiespan. Ons is baie trots op jou! ๐Ÿ‘

Amy van Lill

AB HOCKEY CONSULTING

“What an awesome day out at Hoรซrskool Montana – Worcester ๐Ÿ˜€ working with their 1st team Girls Hockey squad. Thanks to Janneke Young for organising ๐Ÿ‘ Even got to see a hot air balloon along the way ๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘Š”

AB Hockey Consulting

Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill
Amy van Lill