MNR & MEJ MONTANA 2022

MNR & MEJ MONTANA 2022 – 23 Maart 2022πŸ“£

πŸ‘Έ Mej Montana – Giesela Uys
🀴 Mnr Montana – Craig Du Plooy

πŸ₯‡ 1ste Prinses – Getha Speelman
πŸ₯ˆ 2de Prinses – Marli Serfontein
πŸ₯‡ 1ste Prins – Ulrich Lourens
πŸ₯ˆ 2de Prins -Criswyn Snyman

πŸ“Έ Mej Fotogenies – Shameega Voigt
πŸ“Έ Mnr Fotogenies – Cobus Van Graan

πŸ—£Mej Persoonlikheid – Giesela Uys
πŸ—£Mnr Persoonlikheid – Jayden Botha

πŸ“‹ Borge Wenners: Marli Serfontein & Lizelle Opperman

DANSKOMPETISIE

Baie geluk aan Gerrit Hugo. Met sy deelname in β€˜n danskompetisie het hy in elkeen van die volgende danse 1ste plek behaal: Int. Rumba, Tango en Swing. Ons is baie trots op jou Gerrit!

HOOFLEIERS VIR 2022

HOOFLEIERS VIR 2022
VLNR: Craig du Plooy (VRL-Ondervoorsitter), Ulrich Lourens (Onderhoofseun),Β  Mannetjie Combrinck, (Hoofseun), Zanoushca Le Grange (Hoofdogter), Marli Serfontein (Onderhoofdogter), en Giesela Uys (VRL-Voorsitter),