VLAK 2 SKEIDSREGTER
Baie geluk aan Eric Thiart wat sy vlak 2 skeidsregter kursus voltooi het.
Ons is baie trots op jou! ๐
Baie geluk aan Eric Thiart wat sy vlak 2 skeidsregter kursus voltooi het.
Ons is baie trots op jou! ๐
Giantรฉ Cochrane en Luke van der Merwe het die vakansie deelgeneem aan die o18 hokkie streekstoernooi in Oos-Londen.
Ons is baie trots op julle twee. Baie geluk ๐
Baie geluk aan juffrou Bothma wat die afgelope vakansie haar afrigtingskwalifikasie in ASA vlak 1 behaal het. ๐
Baie geluk aan juffrou Groenewald se span wat brons verwerf het by die interdistrikstoernooi.
Uitslae:
Maandag, 3 Julie:
vs Weskus wen 27 – 15
vs Sentraal Karoo wen 30 – 7
Dinsdag, 4 Julie:
vs Eden wen 17 – 15
vs Overberg wen 23 – 18
vs Cape Town Disas verloor 11 – 19
Woensdag, 5 Julie:
vs Cape Town Doves verloor 11 – 19
Recent Comments