AALWYN UYS
Alwyn Uys het sy lewensverhaal kom deel op 22 April. Dit was ‘n ongelooflike inspirasie vir elkeen wat dit bygewoon het. Baie dankie vir die reëlings Hugo Killian 💙💛

Alwyn Uys het sy lewensverhaal kom deel op 22 April. Dit was ‘n ongelooflike inspirasie vir elkeen wat dit bygewoon het. Baie dankie vir die reëlings Hugo Killian 💙💛
Gr8 Kunswerk by Skeppende kunste 🎨
Monique Blench het 26 April vir die eerste keer in 2022 by haar maats in die klas aangesluit. Monique het lewerkanker en het September 2021 ‘n baie groot operasie ondergaan. Baie welkom Monique, ons vertrou dat jy baie gelukkig by die Monties gaan wees.💛
Baie geluk aan al die sportspanne wat die naweek van 7 Mei teen Hoërskool Goudini deelgeneem het, ons is trots op julle! 🏀 🏉
Netbal:
0.14A Wen 6-1
0.15A Wen 14-1
0.16A Wen 8-2
0.16B Verloor 3-4
0.17A Wen 5-4
0.19A Wen 31-10
Rugby:
0.15 Verloor 10-17
0.19A Verloor 7-12
Deileeya Springveld, Ganeesha Stepahnus & Genevieve Demas het die naweek van 7 Mei deelgeneem aan ń skaaktoernooi in Hartenbos. ♟
Robert het Saterdag 7 Mei aan die WP XCO #4 deelgeneem en 5de geëindig. 🚴
Recent Comments