MEERKAT NUUS

Welkom by Meerkat Nuus!
Hier hou ons jou op hoogte van al die jongste gebeure, prestasies en stories van Hoërskool Montana se trotse Meerkatte. Van akademie en sport tot kultuur en spesiale projekte – as dit in en om ons skool gebeur, lees jy dit eerste hier!

OPEDAG

OPEDAG

28 Februarie 2024 Indien nie vooraf geregistreer, begin registrasie om 15:00. Die program begin amptelik 15:30. Slegs gr.7-leerders en ouers/voog Adres: Hoërskool Montana Kluestraat Worcester Kontakbesonderhede: (023) 347 0476 of hoof@monties.co.za  Registreer...

read more
INTERDISTRIKS TOERNOOI

INTERDISTRIKS TOERNOOI

Baie geluk aan juffrou Groenewald se span wat brons verwerf het by die interdistrikstoernooi. Uitslae: Maandag, 3 Julie:vs Weskus wen 27 - 15vs Sentraal Karoo wen 30 - 7 Dinsdag, 4 Julie:vs Eden wen 17 - 15vs Overberg wen 23 - 18vs Cape Town Disas verloor 11 - 19...

read more
TOP 10 AKADEMIE – KWARTAAL 3

TOP 10 AKADEMIE – KWARTAAL 3

Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 8's Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met 'n gemiddeld van 90,7 is Anneke Erasmus Nr 1! Top 10 Akademie Kwartaal 3 – Graad 9's Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het. Met 'n...

read more

AFDELINGS

ARGIEF