SOSIAAL

NUWE MEERKATTE!

NUWE MEERKATTE!

Montana se minderkatte het op 20 Jan 2023 meerkatte geword by die jaarlikse baadjieseremonie. Baie geluk aan elke graad 8 leerder wat nou met trots hul skoolbaadjies kan dra! 👏👏

read more