VAKKEUSE GR.8-9

VERPLIGTE LEERAREAS:

  1. TALE
    Afrikaans Primêre Taal
    Engels Primêre/Addisionele Taal
  2. WISKUNDE
  3. SOSIALE WETENSKAPPE
  4. EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
  5. KUNS EN KULTUUR
  6. NATUURWETENSKAP
  7. LEWENSORIëNTERING
  8. TEGNOLOGIE
  9. ROBOTIKA

Musiek as vak – Kontak Musiekopvoeder

SLAAGVEREISTES:

  • 50% in een van die amptelike tale op Huistaal-vlak
  • 40% in die ander amptelike taalop Eerste Addsionele Taal-vlak
  • 40% in Wiskunde
  • 40% in enige DRIE van die voorgeskrewe vakke
  • 30% in enige TWEE van die ander voorgeskrewe vakke