VRL LEIERS

Hoërskool Montana beskik oor die volgende leerderleierskap-strukture:
1. Verteenwoordige Raad van Leerders (VRL): Drie leerderverteenwoordigers uit elke graad 8-10, vyf in gr 11 en tien in gr 12
2. Hierdie raad word deur verskillende leerderkomitees saamgestel, nl. Sosiale-, Kultuur-, Sport-, Akademiese-, Lewensverrykings komitees
Kriteria erekleure:
– Akademie
– Sport
– Kultuur
3. ATKV Bestuur
4. Junior Stadsraad
HOOFLEIERS
Neil Fourie (Onderhoofseun), Johan Victor (Hoofseun), Chevonne Ashley (Hoofdogter) en Ruany Feast (Onderhoofdogter).
HUGO NAUDE
Kunssentrum Prefekteraad: Jandri Visagie, Zarinay Orton (Hoofdogter), Shannah du Toit (Verteenwoordigende komitee: Ontwerp) en Keagan Cochrane.
VRL NUUS
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.