SPORT
- Atletiek
- Dogtershokkie
- Dogterskrieket
- Fietsry
- Gholf
- Netbal
- Rugby
- Seunshokkie
- Seunskrieket
- Skaak
- Swem
- Tennis
Kliek op foto gallery te besigtig.
SPORT NUUS
GOUDINI – 7 MEI 2022
Baie geluk aan al die sportspanne wat die naweek van 7 Mei teen Hoërskool Goudini deelgeneem het, ons is trots op julle! 🏀 🏉 Netbal:0.14A Wen 6-10.15A Wen 14-10.16A Wen 8-20.16B Verloor 3-40.17A Wen 5-40.19A Wen 31-10 Rugby:0.15 Verloor 10-170.19A Verloor 7-12
HARTENBOS SKAAKTOERNOOI
Deileeya Springveld, Ganeesha Stepahnus & Genevieve Demas het die naweek van 7 Mei deelgeneem aan ń skaaktoernooi in Hartenbos. ♟
WP XCO #4
Robert het Saterdag 7 Mei aan die WP XCO #4 deelgeneem en 5de geëindig. 🚴